Geskiedenis van My Skoonheidsloopbaan

Yvette Botha | CEO & Founder of Clinique Estique

2. Midpark Sentrum:

- Verskuiwing na Midpark: Na die haarsalon, het ek na die Midpark Sentrum verskuif. Op daardie stadium was daar net een ander salon wat naels gedoen het en nog 'n skoonheidssalon in die dorp. Dit was 'n uitdaging, maar ook 'n geleentheid om myself te vestig.

3. Leerervarings:

- Lesse Geleer: Deur die jare het ek baie duur lesse geleer, veral met die aanstelling van terapeute. Hierdie ervarings het my sterker en wyser gemaak in die bestuur van my besigheid.

- Lorraine: Die beste mens wat my pad gekruis het, is Lorraine. Sy is die mees lojale, hardwerkende, eerlike en stabielste persoon wat ek al ontmoet het. Dit is 'n werklike voorreg om al soveel jare saam met haar te werk.

4. Verandering en Groei:

- Nuwe Salon: Na 10 jaar by die Midpark Sentrum het ons die salon verskuif. Ek het nooit besef hoe lief mense is vir iets nuuts nie. Die verskuiwing het 'n positiewe impak gehad en ons kliënte was entoesiasties oor die verandering.

5. Passie vir Velbehandelings:

- Kliënt Ervaring: Dit is vir my die lekkerste om aan 'n vel te vat en die verandering te voel voordat ek met 'n behandeling begin. Ek laat my kliënte ook aan hul vel vat voor en na die behandeling om die enorme verskil te ervaar. Dit is nie altyd intensiewe afskilfering wat die resultate bring nie, maar die sorg en aandag wat ek aan elke behandeling gee.

- Voorreg van Kliënte: Dit is 'n enorme voorreg om 'n langtermyn verhouding met my kliënte te hê en om te sien hoe hul velle oor die jare mooier en beter word.

6. Persoonlike Begeerte:

- Passie: Ek hou werklik baie daarvan om aan velle te werk. Dit is vir my selfs lekkerder as sjokolade!

Dit is vir my so voorreg om elke dag soveel kosbare dames en mans te sien, mee te kan gesels en te kan sien hoe iets klein wat ek en my span kan doen, waarlik ‘n verskil kan maak in hulle lewe.

1. Beginjare:

- Eerste Stappe: Ek het my loopbaan begin by 'n haarsalon waar ek 'n klein afdeling gehuur het om net naels te doen. Dit was my eerste ervaring in die skoonheidsbedryf en 'n belangrike leerfase.

Yvette

Meet the Dream Team at Clinique Estique!

Lorraine – The Skincare Whisperer
Lorraine is our superstar therapist and Yvette’s right-hand woman. With years of experience under her belt, she’s the go-to for all things facials, pedicures, and cosmetic treatments. Whether you need a soothing facial or a high-end cosmetic procedure, Lorraine’s got your back (and face, and feet!)

Katia – The Nail Art Queen
When it comes to nails, Katia is an artist. She’s all about bold designs, perfect shapes, and making your nails pop like never before. If you want your nails to make a statement, Katia is your girl!

Hesri – The Nail Magician
Hesri works magic with her nail art. She’s known for her attention to detail and creative flair, turning every set of nails into a mini-masterpiece. From subtle elegance to artistic flair, Hesri's your go-to for fabulous nails.

Erin – The Salon Sweetheart
Erin is the first face you’ll see at Clinique Estique, and she’ll make sure you feel right at home. With a smile that lights up the room, Erin keeps everything running smoothly, making sure every visit is a total delight!

Beauty – The Magic Behind the Scenes
Beauty keeps Clinique Estique spotless and shining. She’s the one who ensures everything is in place and looking fabulous, just like you will after your treatment! Beauty’s care keeps the salon as welcoming as ever.